1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - ’n Sisteemteoretiese ontleding van gebruikersinteraksies rondom Deon Meyer se Twitter-profiel : ’n resepsiestudie in die digitale era

Volume 16 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Sosiale media speel ’n groot rol in hoe die hedendaagse mens met sy omgewing omgaan. Die literêre sisteem is geen uitsondering nie: sosiale media word onder andere gebruik om boeke te bemark, met lesers in gesprek te tree en opinies oor werke te lug. Hierdie studie ondersoek die interaksies op Twitter rondom Deon Meyer se profiel. Daar word aangetoon wat geplaas word, waar gebruikers geleë is, in watter tale die gesprek plaasvind, hoe mense sy boeke ervaar, en die diskursiewe netwerk word ontleed. Daar word ook aangetoon dat verskeie rolspelers binne die literêre sisteem, insluitende skrywers, lesers, resensente, boekbesprekingsplatforms, mediahuise en uitgewerye, op hierdie sosiale-netwerk-platform aktief is, en dit boonop oor taal- en nasionale grense heen.

A system-theoretical analysis of user interactions around Deon Meyer’s Twitter profile: a reception study in the digital agee

Social media plays a major role in how today’s people interact with their environment. The literary system is no exception: social media is used to market books, engage with readers, air opinions on works, and the like. Although social media has not yet been studied within the Afrikaans literary system as it has been studied, for example, with reference to Australian literature, social media offers a variety of opportunities to investigate how the Afrikaans literary system functions in the digital age. Because social media allows users to engage with writers and works themselves, it creates new opportunities to focus specifically on the reader.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c1114115c
2019-12-01
2020-07-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error