1887

n The Dairy Mail - Gastehuis, o gastehuis - op 'n ligter noot

Volume 27 Number 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die afgelope 25 jaar het ek meer as 300 nagte in gastehuise oornag. Vroeër jare was gastehuise meesal gewone huise wat omskep is toe die eienaars besef hulle kan munt slaan uit reisigers se weersin in hotelle. Dikwels was die eienaars ook baie bly om gaste te hê en reken dan hulle moet jou geselskap hou – iets waarvoor ’n mens ná drie vergaderings met meestal kwaai boere nie energie gehad het nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c13ad0a30
2020-02-01
2020-11-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error