1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die Klub van Rome (“Club of Rome”) se soeke na planetariese welsyn beskou deur die oë van ’n Gereformeerde teoloog

Volume 16 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die raakvlakke tussen teologie en wetenskap in die lig van die dreigende ekologiese krisis.1 Die gevolgtrekking is dat teologie in hierdie diskoers geneig is om al hoe meer induktief te werk te gaan, terwyl wetenskap weer abstrak neig deur byvoorbeeld die belang van waardestelsels uit te lig en na nuwe inklusiewe paradigmas te soek om die dreigende omgewingskrisis aan te spreek. ’n Hand word in hierdie soeke na nuwe waardestelsels gevolglik ook na teologie uitgesteek. ’n Selferkende naturalis, Edward Wilson, rig selfs ’n direkte uitnodiging aan geestelike leiers om saam met die verskillende wetenskappe vir die ekologiese krisis te help oplossings soek. Die verslae van die Klub van Rome (Club of Rome) word as voorbeeld van wetenskap en die tersaaklike insigte van Jürgen Moltmann as voorbeeld van teologie ondersoek (dit kom egter baie sydelings in hierdie artikel aan die orde).

The Club of Rome’s search for planetary well-being through the eyes of a reformed theologian

In order to address the challenges inherent in the title of this article, the author investigates how different reports of the Club or Rome over the past 50 years overlap in important ways with Reformed ecotheology.

This places the article in the midst of the so-called science and religion dialogue in which theology is increasingly taking cognisance of empirical research and scientific data and, on the other hand, sciences are becoming increasingly aware of the need to transcend their traditional limitations in order to find a comprehensive paradigm. We all share one earth: the closer we all come to a point of omega, the closer we also come together. “I suggest that we set aside our differences in order to save the Creation,” observes the naturalist Edward O. Wilson (2006:4).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c1e2d8b0a
2019-12-01
2020-07-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error