1887

n The Dairy Mail - Begin die diensverhouding op die regte voet - bestuur - arbeidskolom

Volume 27 Number 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Elke werkgewer se werksplek is uniek en ondernemings moet bedryf word met die oog op groei, winsgewendheid en sukses. Hierdie doelwitte kan slegs bereik word indien die werkgewer die regte werknemer aanstel. Die werkgewer-werknemer-verhouding is gebaseer op wedersydse respek en vertroue. Dit is uiters belangrik dat ʼn skriftelike dienskontrak opgestel word. Die dienskontrak is die heel belangrikste dokument in die verhouding tussen die werkgewer en werknemer en vervat die bepalings en voorwaardes waarop ooreengekom is. Die werkgewer moet ook seker maak dat die kontrak aan alle toepaslike arbeidswetgewing voldoen afhangende van die tipe onderneming wat bedryf word. Sektorale vasstelling 13 reguleer arbeidsverhoudinge in die landbousektor en plaas spesifieke wetlike verpligtinge op die boer as werkgewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c219fbda3
2020-02-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error