1887

n The Dairy Mail - Ouditering van dierewelsyn – ’n noodsaaklike bestuursinstrument - bestuur

Volume 27 Number 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

In Suid-Afrika is die georganiseerde melkbedryf blootgestel aan aansienlike risiko’s wat wissel van openbare kritiek ten opsigte van korporatiewe verantwoordelikheid tot kwessies soos volhoubaarheid met betrekking tot dierewelsyn, biosekuriteit, biotegnologie, die omgewing, voedselveiligheid en vele meer. Dierewelsyn in die besonder het in die afgelope paar jaar heelwat momentum verkry op die wêreldwye agenda. Gesaghebbende oudits is noodsaaklik om geloofwaardige aanspraak te maak dat die suiwelbedryf voldoen aan die vereistes van dierewelsyn in Suid-Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c21aed4d6
2020-02-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error