1887

n Die Kerkblad - Kerkskeuring vanuit Bybelse perspektief - van die redakteur

Volume 121 Number 3344
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Die onderwerp van kerkskeuring (of een of ander nuwe konfigurasie van kerklike eenheid en samewerking) duik in die laaste tyd kort-kort op. Dit is veral na aanleiding van die besluit van die Algemene Sinode van die NG Kerk oor selfdegeslag huwelike en toelating van homoseksuele predikante waar gemeentes sodanige persone wil beroep. Kerke en Sinodes van die NG Kerk vergader en neem besluite oor moontlike onttrekking van finansiële bydraes aan die Algemene Sinode en ander vorme van protes. In die debat figureer ’n hele aantal sake, soos menseregte, menswaardigheid, verdraagsaamheid, uiteenlopende standpunte oor seksualiteit, ensovoorts. Daar is egter ook ’n leerstellige aspek wat telkens genoem word, naamlik die leer oor die Skrif (bv. Skrifbeskouing en Skrifverklaring, of hermeneutiek).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c309924a0
2020-04-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error