1887

n Die Kerkblad - Die fees van Paasfees en die fees van die lewe - fokus

Volume 121 Number 3344
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Die golf van die wêreldwye sekularisasie van die samelewing spoel ook oor Suid- Afrika. Die twee publieke vakansiedae in ons land wat enigsins nog ’n Christelike konnotasie het, en die samelewing se viering hiervan, weerspieël stelselmatig (en ongelukkig) hierdie wêreldwye tendens.

Paasfees (die naweeklange herdenking van Christus se versoeningswerk en wat ingelui word deur Goeie Vrydag en afgesluit word met Paassondag) word dadelik opgevolg met Gesinsdag wat dit vir menige ’n aanloklike wegbreek-langnaweek maak.

So ook Kersdag wat onmiddellik gevolg word deur Welwillendheidsdag. Die praktiese belewenis van hierdie twee Christelike feesdae in die verlengde samehang met ’n publieke of wêreldse vakansiedag, verdof vir baie die diep betekenis en waarde daarvan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1c30c16468
2020-04-01
2020-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error