1887

n Die Kerkblad - God het die kerk gekies (3) - Efesiërs 1:1-14 - fokus

Volume 121 Number 3346
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Wie is die kerk en hoe moet ons kerk wees? Hierdie is die twee vrae wat die brief aan die Efesiërs beantwoord. Nes die res van die Woord, is die brief aan die Efesiërs nie net vir hulle bedoel gewees nie, maar vir die Here se kerk van alle tye en plekke. Hierdie brief begin op ’n merkwaardige manier: God se lof word besing vir die verlede, die hede en die toekoms van die kerk. Was jy al so opgewonde om iets met iemand te deel, dat jy skaars asemhaal om alles net uit te kry? Kinders kry dit dikwels goed reg. Hulle borrel oor wanneer hulle iets vertel! Dit is wat hier in Efesiërs 1 gebeur. Paulus is so meegevoer deur God se genade dat hy oorborrel van woorde van lof aan God. Vers 3-14 is ’n lang sin in die oorspronklike taal. ’n Lofsang wat amper nie einde het nie. ’n Lofsang oor wie die kerk is. Oor ons identiteit. Oor ons verlede, ons hede en ons toekoms. ’n Lofsang wat beklemtoon dat alles net genade is. In Efesiërs 1 maak God dit duidelik dat die kerk gekies, gered en gemerk is.

In hierdie derde artikel gaan ons stilstaan by ons hede: Ons is gemerk deur die Gees, wat die waarborg is dat ons ewig saam met God gaan lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1e049469cc
2020-06-01
2020-08-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error