1887

n South African Journal of Business Management - A portrait of the South African woman manager

Volume 10 Number 2
  • ISSN : 2078-5585

Abstract

Women who are currently in responsible management positions provide role models and valuable feedback for the future management development of womanpower in South Africa. This article, based on replies received in a national survey of women who have management and executive status in corporations, presents an overview of South African women managers. Who are they? How do they tend to think? What kind of work areas and habits do they have? How do they explain their own success and the failure of other women to reach the top? And what is important to them in their day-to-day working lives? The data collected in this project have exposed some interesting trends - useful as indicators for management, for women in careers and for parties, academic and other, intent on continuing work in this research area.

Vrouens wat tans verantwoordelike bestuursposte beklee, is rolmodelle en gee waardevolle terugvoering vir die toekomstige ontwikkeling van vrouekrag in Suid-Afrika. Hierdie artikel, wat gebaseer is op antwoorde ontvang in 'n landswye opname van vrouens wat bestuurs- en uitvoerende status in maatskappye het, gee 'n oorsig van Suid-Afrikaanse vroue-bestuurders. Wie is hulle? Hoe is hulle geneig om te dink? Watter soort werkareas en -gewoontes het hulle? Hoe verklaar hulle hul eie sukses en die mislukking van ander vrouens om die top te bereik? En wat is belangrik in hulle daaglikse werklewens? Die data in hierdie projek versamel, het interessante tendense blootgelstel - nuttig as aanduidings vir bestuur, vir vrouens in loopbane en vir instansies, akademies en ander, wat daarin belangstel om verdere werk in hierdie navorsingsarea te doen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-59f3d7a1e
1979-06-01
2020-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error