1887

n South African Journal of Business Management - Working women and organizations - are they compatible?

Volume 11 Number 2
  • ISSN : 2078-5585

Abstract

Problems regarding the more permanent integration of women into organizations are considered. Organizations must regard female employees as a profitable investment before they will be prepared to spend time and money on their training and development. On the other hand, it is women's responsibility to convince organizations that a woman can be as committed to a career as a man. Only then can they expect organizations to give them equal recognition and equal treatment. Factors influencing women's attitudes towards work and career achievement are discussed, followed by an analysis of the characteristics and famlly relationships of career women. Proposals are made on how women and employers can overcome problems regarding the full utilization of women.

Probleme ten opsigte van die meer permanente integrasie van vroue in organisasies word oorweeg. Organisasies moet vroulike werknemers as 'n winsgewende belegging beskou alvorens tyd en geld aan hulle opleiding en ontwikkeling bestee sal word. Vroue, aan die ander kant, het die verantwoordelikheid om organisasies te oortuig dat die vrou net so loopbaanverbonde as die man kan wees. Eers dan kan hulle van organisasies verwag om hulle gelyke erkenning en gelyke behandeling te gee. Faktore wat vroue se houdings teenoor werk en loopbane beinvloed word bespreek, gevolg deur 'n ontleding van die eienskappe en gesins-verhoudings van loopbaan-vroue. Voorstelle word gemaak oor hoe vroue en werkgewers probleme met betrekking tot die volle benutting van vroue kan oorkom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-5ccaa36f6
1980-06-01
2020-08-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error