1887

n South African Journal of Business Management - Die funksies van die raad van beheer : teorie en praktyk

Volume 14 Number 1
  • ISSN : 2078-5585

Abstract

The functions of the board of directors : Theory and practice. A major difference seems to occur in practice between what the normally accepted functions of the board of directors are and what they actually do. As the ultimate body responsible for managing an organization, one would normatively expect them to set amongst other functions the strategy of the organization. Lack of detailed involvement, time and sometimes knowledge prevent them from actually doing so and it is argued that as far as strategy formulation is concerned, the board should perform an audit function to ensure that strategies are rationally set.

Dit kom voor asof daar 'n groot verskil in die praktyk bestaan tussen wat as normaalweg die verwagte funksies van die raad van direkteure van 'n organisasie beskou word en wat hulle in werklikheid doen. As die uiteindelike liggaam wat vir die bestuur van 'n organisasie verantwoordelik is, sou dit verwag word dat hulle ender andere die strategie van die organisasie daarstel. 'n Gebrek aan gedetailleerde betrokkenheid, tyd en soms kennis verhoed hulle om dit werklik in die praktyk te doen. Daar word geargumenteer dat so ver as wat strategieformulering betref, behoort die raad 'n ouditfunksie te vervul om so te verseker dat strategieformulering rasioneel sal geskied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-6031fb418
1983-03-01
2019-07-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error