1887

n Lexikos - A usability evaluation of the prototype Afrikaanse idiome-woordeboek

Volume 27 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

The Afrikaanse idiome-woordeboek is a prototype e-dictionary of Afrikaans fixed expres-sions developed with the intention to test the functionalities of the e-dictionary. This dictionary is based on the function theory of lexicography. The e-dictionary makes use of various technologies. When digital tools are developed it is important to consider the usability of the tool. Usability evaluation was done on the Afrikaanse idiome-woordeboek to determine with what success it can be used. Discount usability methods, viz. heuristic evaluation and usability testing were used. This article reports on the findings from the usability tests which are discussed under the categories of content, information architecture, navigation, access (searching and browsing), help, customisation and the use of innovative technologies to manage data in e-dictionaries for search and display. The usability evaluation showed that the users did not always use the e-dictionary as the designers intended. Various recommendations are made to the designers of the Afrikaanse idiome-woordeboek, as well as for the design of e-dictionaries in general. Recommendations appropriate to e-dictionaries in general are made regarding usability evaluation, information architecture, searching in e-dic-tionaries, the data that can be included in e-dictionaries and training of users of e-dictionaries.

'n Bruikbaarheidsevaluering van die prototipe van die Afrikaanse idiome-woordeboek.

Die Afrikaanse idiome-woordeboek is 'n prototipe e-woordeboek van Afrikaanse vaste uitdrukkings wat ontwikkel is met die doel om die funksionaliteit van die e-woordeboek te toets. Die woordeboek is gebaseer op die funksieteorie van leksikografie. Die e-woordeboek maak gebruik van verskeie tegnologieë. Wanneer digitale werktuie ontwikkel word is dit belangrik om die bruikbaarheid van die tuig te oorweeg. Bruikbaarheidsevaluering is op die Afrikaanse idiome-woordeboek gedoen om te bepaal met watter mate van sukses dit gebruik kan word. Die metodes van afslag-bruikbaarheidsevaluering, naamlik heuristiese evaluering en bruikbaarheidstoetsing is gebruik. Hierdie artikel doen verslag oor die bevindinge van die bruikbaarheidstoetse en dit word bespreek onder die kategorieë inhoud, inligtingargitektuur, navigasie, toegang (soek en snuffel), hulp, aanpassing en die gebruik van innoverende tegnologieë om data in e-woordeboeke te bestuur vir soek- en vertoondoeleindes. Die bruikbaarheidsevaluering het gewys dat die gebruikers nie altyd die e-woordeboek gebruik het soos die ontwerpers bedoel het nie. Verskeie aanbevelings is gemaak vir die ontwerpers van die Afrikaanse idiome-woordeboek, so wel as vir die ontwerp van e-woordeboeke in die algemeen. Aanbevelings toepaslik vir e-woordeboeke in die algemeen is ook gemaak oor bruikbaarheidsevaluering, inligtingargitektuur, soek in e-woordeboeke, die data wat in e-woordeboeke ingesluit kan word en die opleiding van gebruikers van e-woordeboeke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-bdb2a4cbc
2017-12-01
2018-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error