1887

n Lexikos - Visualisation of collocational preferences for near-synonym discrimination

Volume 27 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

This paper aims to explore the potential usefulness of two techniques that visualise collocational preference for the purpose of synonym discrimination. Given the fact that collocation is one of the most important markers of meaning difference, it is used as the criterion for distin-guishing between near-synonyms. Collocational preferences for a set of near-synonyms (artificial, fake, false, and synthetic) were visualised using two techniques: correspondence analysis plot and collocational network. The collocations were retrieved from BNC corpus by using a distributional method. An advantage of the graphs is that they allow lexicographers to spot similarities and dif-ferences in collocational preference of several words in a single diagram. Such visualisations may be used as an alternative way to a tabular form of data presentation to avoid information overload which arises when lexicographers prepare synonym essays for productively-oriented dictionaries. The visualisations can be used as a starting point for exploring semantic differences between semantically similar words.

Die visualisering van kollokasionele voorkeure by die onder-skeiding van ampersinonieme.

Hierdie artikel beoog om die potensiële bruikbaarheid van twee tegnieke te ondersoek wat kollokasionele voorkeure visualiseer met die oog op sinoniem-onderskeiding. Aangesien kollokasies een van die belangrikste merkers van betekenisverskil is, word dit gebruik as maatstaf om tussen ampersinonieme te onderskei. Kollokasionele voorkeure vir 'n stel van ampersinonieme (artificial, fake, false en synthetic) is gevisualiseer deur twee tegnieke te gebruik: ooreenkomsanalise-stipping en kollokasionele netwerk. Die kollokasies is onttrek uit die BNC korpus deur gebruik te maak van 'n verdelingsmetode. 'n Voordeel van die grafieke is dat hulle leksikograwe in staat stel om ooreenkomste en verskille ten opsigte van kollokasionele voor-keur raak te sien vir verskeie woorde in 'n enkele diagram. Sulke visualiserings kan gebruik word as 'n alternatiewe manier vir 'n tabellariese manier van datavoorstelling wat inligtingsoorlading voorkom wat ontstaan wanneer leksikograwe sinoniemreekse voorberei vir woordeboeke wat op produksie fokus. Die visualiserings kan gebruik word as 'n vertrekpunt om semantiese verskille te ondersoek tussen woorde wat semanties soortgelyk aan mekaar is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-bdb7a49b3
2017-12-01
2018-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error