1887

n Acta Theologica - Weerlose weerstand. Die gay-debat in die NG Kerk, A. Bartlett - book review

Volume 38 Number 1
  • ISSN : 1015-8758
  • E-ISSN: 2309-9089
USD

 

Abstract

Om eerlik te wees, ek was nie lus om hierdie boek te lees nie, want soos een van die hoofstukke lui, “Nog ʼn taakspan, nog ʼn verslag”. “Nog ʼn verdere gesprek, nou ook nog ʼn boek” het ek by myself gewonder. Wel, ten dele waar, maar beslis nie nét dit nie. Die weerlose weerstand waarvan dit getuig, spreek van meet af: Sien die kwesbare dog vreeslose buiteblad met die kunswerk Love is love deur Jerry Lee Frost; gevolg deur die skrywer se hoop vir sy kleinkinders dat “hulle tot geloof sal kom in ʼn kerk waar die Godgegewe waardigheid van alle mense vanselfsprekend erken word” (p. 5); opgevolg met Ernst van Heerden se roerende gedig “Ontsnapping” waarin die frase “in weerlose weerstand” (p. 6) ook voorkom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-f7a67b43e
2018-06-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error