Stilet : Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging

Stilet is die amptelike lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV). Die tydskrif word geheel gewy aan die wetenskaplike studie van die Afrikaanse literatuur in die vorm van navorsingsartikels, literêre analises, kommentaar oor aktuele literêre vraagstukke en ALV-kongresreferate.
Publisher | Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) |
---|---|
Frequency | Bi-annually |
Coverage | Vol 14 Nommer 1 Mar 2002 - current |
Accreditation(s) |
Department of Higher Education and Training (DHET) |
Language | Afrikaans |
Journal Status | Active |
Collection(s) |