1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Punishment and sentencing pertaining to criminal conduct within the South African tax environment

Volume 14, Issue 2
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Straf en straftoemeting binne die kader van die Suid-Afrikaanse belastingreg is die fokus van hierdie bespreking. Belastingontduiking neem tans toenemend groter afmetings aan en dit wil voorkom asof belastingbetalers al hoe minder geneëword om hul regverdige bydrae tot die fiskus te maak. Die standpunt word gehuldig dat nie genoeg oortreders vervolg en / of aangekla word nie, hetsy statutêr ingevolge die Inkomstebelastingwet en verwante wetgewing, of gemeenregtelik op grond van bedrog. Die vraag word gevra op watter basis straftoemeting moet geskied en watter vorme van straf die mees toepaslike is. Die verskillende vorme van straf word vervolgens bespreek, en ter afsluiting word voorgestel dat periodieke gevangenisstraf en gemeenskapsdiens meer aandag moet geniet. Oplegging van die twee vorme van straf sal teweegbring dat die betrokke oortreder steeds inkomste kan verdien (en dus voortgaan om belasting daarop te betaal) terwyl die gewone wetsgehoorsame belastingbetaler nie verder belas word deur noodwendig die oortreder se verblyf in die gevangenis te subsideer met sy / haar belastinglas nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/2/EJC54478
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error