1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - An evaluation of the Iegal rules, challenges and benefits of electronic court filing in South Africa

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Hierdie artikel evalueer die uitdagings rondom die elektroniese indiening van hofdokumente en die mate waarin bestaande hofreëls gepas is vir die elektroniese indiening van hofdokumente. Regsreëls met betrekking tot die elektroniese indiening van hofdokumente in Suid-Afrika word ondersoek. Daar word spesiaal verwys na die hofreëls en bepalings van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002. 'n Poging word aangewend om vas te stel of hierdie reëls ook toepasbaar op die elektroniese indiening van hofdokumente is, en indien wel, in watter mate. Die uitdagings en die voordele verbonde aan die elektroniese indiening van hofdokumente word ondersoek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/1/EJC54509
2004-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error