1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The Electronic Communications and Transactions Act 25 of 2002 : facilitating electronic commerce

Volume 15, Issue 3
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Ontwikkelinge op die gebied van tegnologie baan die weg vir papierlose handel waar kontrakte gesluit word by wyse van 'n elektroniese medium en nie deur die tradisionele uitruil van mondelinge of skriftelike wilsverklarings nie. Alhoewel hierdie nuwe medium eindelose moontlikhede bied vir sakelui en handelaars, skep dit terselfdertyd ook unieke uitdagings aan die reg om voorsiening te maak dat die omgewing waarin handel gedryf word veilig is en met vertroue gebruik kan word. Die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 25 van 2002, verleen erkenning en regsekerheid aan elektroniese transaksies aangegaan binne Suid-Afrika en verleen terselfdertyd ook beskerming aan gebruikers van die elektroniese medium. Hierdie artikel poog om die inhoud van die wet kortliks saam te vat en krities te beskou. Weens die geweldige omvang van die wet is dit onmoontlik om al die aspekte indringend te bespreek en is die primêre fokus dus op die praktiese implikasies vir elektroniese kontraksluiting, soos byvoorbeeld op skrifstelling, handtekeninge, en tyd en plek van kontraksluiting.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/3/EJC54532
2004-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error