1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - For old time's sake, meaning of a ''mineral''?

Volume 15, Issue 3
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Hierdie bydrae ondersoek oe¨nskynlik vir oulaas die betekenis van die begrip ''mineraal'' in die (herroepe) artikel 3(1) van die Algemene Regswysigingswet 50 van 1956. Die ondersoek geskied teen die agtergrond van die hoogste hof van appe` l se beslissing in <I>Armstrong v Sehadew Oree t/a Oree's Cartage and Plant Hire&lt;/I&gt; (2004 3 SA 152 (SCA). In &lt;I&gt;Armstrong&lt;/I&gt; het die hof sy herformulering van ''mineraal'' in die gewone betekenis van die woord in die <I>locus classicus, Finbro Furnishers (Pty) Ltd v Registrar of Deeds, Bloemfontein&lt;/I&gt; (1985 4 SA 773 (A)) toegepas op die betekenis van ''mineraal'' in artikel 3(1) van die Algemene Regswysigingswet. Daar word aangetoon dat die toepassing geskied het sonder inagneming van regspraak wat handel oor artikel 3(1) of ondersoek van die onderliggende beleidsoorwegings daartoe. Voorts word ondersoek of die betekenis van die begrip ''mineraal'' in artikel 3(1)(m) van die Akteswet en artikel 3(1) van die Algemene Regswysigingswet nou dieselfde eindpunt bereik het. Die slotsom word bereik dat dit nie die geval is nie. Die ongelykheid tussen die histories strydige eindpunte en die betekenis van ''mineraal'' vir doeleindes van die oorgangsmaatreëls, vervat in die Wet op Ontwikkeling van Mineraal en Petroleum Hulpbronne 28 van 2002 (MPRD Act), as synde 'n nuwe beginpunt, word terloops aangeraak. Ondanks die herroeping van voormelde artikels deur hierdie wet, bly die historiese eindpunte van die wetsartikels, beslissings, soos <I>Armstrong</I>, en die uitwerking daarvan op die betekenis van die definisie van 'n mineraal in die nuwe wet van belang.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/3/EJC54534
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error