1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Demystifying and problematising the paradigm shift affecting legal education

Volume 16, Issue 2
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Die hoër onderwyssektor in Suid-Afrika moet tans by nuwe vorme van staatsbeheer aanpas, byvoorbeeld die ontwikkeling van 'n Nasionale Kwalifikasieraamwerk, die formulering van generiese kwalifikasiestandaarde en institusionele kwalitietsversekeringsouditte. Regsopleiding het hierdie vorme van beheer nie vrygespring nie. Hierdie artikel will eerstens poog om die nuwe beleidsraamwerk te demistifiseer deur te verduidelik hoedat die nuwe beleid 'n grondliggende verskuiwing vanaf 'n behavioristiese na 'n konstruktivistiese opvoedkundige paradigma voorstaan en hoedat hierdie verskuiwing elke aspek van die opvoedkundige praktyk raak. Tweedens word sekere onkritiese aannames wat die nuwe beleid ten grondslag lê, bevraagteken met verwysing na huidige opvoedkundige praktyke onder sommige regsdosente by die Oliver Schreiner Law School van die Universiteit van die Witwatersrand. In die geheel gesien wil hierdie artikel 'n kritiese omgaan met die nuwe beleidsraamwerk oor die algemeen en met die generiese LLB standaard in die besonder aanmoedig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/2/EJC54555
2005-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error