1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Human property rights : the politics of expropriation

Volume 16, Issue 3
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Hierdie artikel bespreek 'n uitspraak van die Amerikaanse Hoogste of van Appèl, <I>Kelo v City of New London</I>. Die saak handel oor betekenis van die "publieke gebruik"-vereiste as grond deur die staat onteien word. Daar word aan die hand gedoen dat die vereiste te wyd uitgelê word in die saak, met die gevolg dat die Staat by magte is om onteiening funksioneel uit te voer namens privaatinstansies. Na regte behoort die Staat nie by magte te wees om sodanig te kan optree nie. Die implikasie is dat die begrip "publieke gebruik" nou as kapitalistiese instrument gebruik kan word deur privaatinstansies om hul korporatiewe wins te vergroot. <br>Die artikel ondersoek dus die omvang van die Staat se soewereiniteit waar dit inbreuk maak op privaatindividue se titel tot grond. Daar word verder geargumenteer dat geen private instelling toegelaat behoort te word om met die soewereine mag van die staat in te meng om hulself te bevoordeel ten koste van ander landsburgers nie, selfs al is dit vir ekonomiese ontwikkeling. Inteendeel behoort onteiening juis altyd verantwoordbaar en in belang van ander landsburgers wees omdat dit individue se regte so dramaties inkort.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54571
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error