1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Rape trauma syndrome under South African law : a focus on instituting civil damages for male and female victims of rape trauma syndrome : part 1

Volume 17, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Tradisioneel word dit aanvaar dat net vroue verkrag kan word en as gevolg daarvan sielkundige skade kan opdoen. In hierdie artikel word egter geargumenteer dat dit 'n mite is dat mans nie verkrag kan word nie. Sodanige verkragting is nie net moontlik uit 'n juridiese oogpunt nie, maar het ook soortgelyke psigologiese gevolge as verkragting by vroue. Hierdie gevolge staan bekend as verkragting trauma sindroom (<I>rape trauma syndrome</I>). Daar word verwys na die aard van die seksuele aanslag asook die gevolge daarvan, naamlik die vertoon van simptome bekend as verkragting trauma sindroom en die eendersheid van die aanslag en gevolge by beide geslagte. Die erkenning van verkragting van 'n manspersoon word dus aangetoon 'n weerspieëling te wees van die moderne werklikheid dat verkragting van 'n manspersoon moontlik is tesame met die gevolge daaraan verbonde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/17/1/EJC54582
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error