1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The significance of the Vienna Convention on the International Sale of Goods for the harmonisation and transplantation of international commercial law

Volume 17, Issue 3
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Ten spyte van die bewering wat soms gemaak word dat een van die oogmerke van egsverelyking is om met die harmonisering van die reg te help, beweeg regsvergelykers en harmoniseerders dikwels nog in twee verskillende intellektuele wêrelde. Hierdie artikel poog om n brug te slaan tussen die´ twee wêrelde deur te kyk na die harmonisering van die internasionale koopreg wat tot dusver deur die Weense Konvensie insake die Internasionale Verkoop van oedere (die <i>Vienna Convention on the International Sale of Goods&lt;/i&gt; - kortweg CISG) teweeg gebring is. <br>Die skrywer kom tot die gevolgtrekking dat 'n unifikasie van regsreëls die beste bereik word deur 'n unifikasie van substantiewe reg deur middel van óf verdrae óf modelreëls. Hy beskryf die CISG as moontlik die´ suksesvolste internasionale instrument waardeur eenvormigheid in die oepassing van internasionale koopreg bewerkstellig is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/17/3/EJC54601
2006-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error