1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Laughter, refusal, friendship : thoughts on a "jurisprudence of generosity"

Volume 18, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Hierdie bydrae is gemoeid met die gedagte van 'n "", met ander woorde 'n benadering wat die allesoorheersende aard van die reg, en spesifiek die menseregtediskoers, kan uitdaag deur 'n ander politiek en etiek te bedink. Die uitgangspunt is vroulike subjektiwiteit en vroue se potensiaal om bestaande ordes in 'n post-apartheid konteks te weier. Nou verbonde aan weiering is die idees van aksie, opstand, dubbelsinnigheid en risiko. Hierdie gedagtes word oordink en bespreek met verwysing na aspekte van die werk van Hannah Arendt, Julia Kristeva, Gillian Rose, Adriana Cavarero, Drucilla Cornell en Roger Berkowitz, sowel as Patrick Hannafin, wat op Maurice Blanchot steun. Die outeur soek vir spore van 'n "" in onlangse grondwetlike hofbeslissings. Die onverwagse en onvoorspelbare wat sentraal is tot "", aksie, opstand, dubbelsinningheid, risiko en weiering, is wat 'n ander politiek en etiek sou kon oopmaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/1/EJC54610
2007-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error