1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Therapeutic jurisprudence : an assessment of its possible application to cases of domestic violence in magistrates' courts

Volume 18, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Gevalle van gesinsgeweld en mishandeling kom toenemend in Suid-Afrika voor. Die wyse waarop die adversiewe hofstelsel met vrouens en kinders as slagoffers van hierdie sosiale verskynsels omgaan, is van kardinale belang by die aanspreek van hierdie probleem. Navorsing op die gebied van gesinsgeweld en mishandeling en daaropvolgende geregtelike prosesse bring 'n aantal kommerwekkende aspekte na vore en dui daarop dat 'n verandering in die howe se benadering tot die beskerming van onder andere die vroulike slagoffer se fundamentele regte noodsaaklik is. Met verwysing na die raamwerk van fundamentele regte tot die beskikking van vroulike slagoffers ondersoek hierdie bydrae die lewensvatbaarheid van "terapeutiese jurisprudensie" in die laer howe se aanspreek van gesinsgeweld en mishandeling. Voorts word aandag geskenk aan 'n teoretiese omskrywing van terapeutiese jurisprudensie, die toepassing van hierdie benadering in Australië, en die raamwerk van relevante fundamentele regte tot die beskikking van die vroulike slagoffer. Ten slotte word aanbevelings gemaak wat gerig is op 'n meer holistiese benadering deur die laer howe tot die aanspreek van gesinsgeweld en mishandeling.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/1/EJC54614
2007-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error