1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The imperatives of environmental restoration due to oil pollution in Nigeria

Volume 18, Issue 2
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Die onafhanklikheidswording van Nigerië het met hoë verwagtinge gepaard gegaan. Alhoewel basiese infrastruktuur en soewereiniteit gou gevestig is, het die ekonomie, na 'n aanvanklike periode van groei, begin wankel en kwyn. Vroeëre vooruitgang wat in sosiale ontwikkeling gemaak is, het verweer soos die land verslegtende maatskaplike toestande en instellings, asook groterwordende armoede in die gesig gestaar het. Hoewel Nigerië se petroleumindustrie sedert die 1970s prakties die bolwerk van die land se ekonomie gevorm het, is die ontginnings- en produksie-aktiwiteite van die industrie 'n bron van kommer vir die Nigeriese omgewing, veral vir die olie-produserende areas. Hierdie artikel poog om die gebreke in die huidige benaderings ten opsigte van omgewingsherstel na vore te bring en om voorstelle te maak oor hoe die bestaande strukture meer doeltreffend gemaak kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/2/EJC54624
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error