1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Erfreg 4 uitg (ook beskikbaar in Engels onder die titel Law of Succession 4 ed), M.J. de Waal en M.C. Schoeman-Malan : boekresensie

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Die eerste uitgawe van De Waal en Schoeman-Malan se werk oor die Suid-Afrikaanse erfreg het in 1992 die lig gesien onder die titel Erfreg: Studentehandboek (met NJ Wiechers as derde outeur). Dié werk was in die eerste plek bedoel as handboek vir universiteitstudente in die erfreg en is in 1996 gevolg deur 'n tweede uitgawe onder dieselfde titel. Die derde uitgawe het in 2003 onder 'n nuwe titel, naamlik Inleiding tot die Erfreg, verskyn. Die teikenmark was steeds erfregstudente, maar die derde uitgawe het, wat voorkoms en inhoud betref, 'n meer professionele inslag getoon wat ook by regspraktisyns aanklank gevind het. Die vierde uitgawe, weer eens onder 'n nuwe titel, naamlik Erfreg, bou voort op die standaard deur die derde uitgawe gestel en, alhoewel steeds primêr bedoel as 'n werk vir gebruik deur studente, slaag die vierde uitgawe daarin om die boek as 'n basiese algemene werk oor die Suid-Afrikaanse erfreg te vestig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/21/1/EJC54724
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error