1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Opvolging van plaaslike owerhede en onbedagte gevolge vanuit die materiële sakereg : aantekeninge

Volume 2003, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Met die ingrypende wysiging van die landskap van plaaslike owerheidstrukture ná die inwerkingtreding van die nuwe grondwetlike bedeling het talle van oudsher bekende stads- of dorpsrade ophou bestaan. Hulle is opgeneem in nuwe strukture wat gewoonlik ook nuwe name dra wat geen verband vertoon met die vorige stadsraad of dorpsraad nie. Die veranderinge is veel meer ingrypend as bloot 'n kosmetiese naamsverandering. In talle gevalle word die ou regsubjek beëindig en kom 'n nuwe regsubjek met 'n nuwe regsgebied en bevoegdhede tot stand. (Vgl bv die samevoeging van die voormalige Alberton, Groter Germiston, Boksburg, Benoni, Brakpan, Springs, Groter Nigel, Heidelberg, Devon, Bronkhorstspruit en Groter Cullinan (wat Rayton, Refilwe, Cullinan, Zonderwater en Onverwacht insluit), onder die nuwe Oostelike Diensteraad in die proklamasie van 1 Januarie 1995 - prok 4 van 1 Jan 1995 soos afgekondig in die .)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/1/EJC54819
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error