1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Blixen's difference : horizontal application of fundamental rights and the resistance to neo-colonialism

Volume 2003, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Hierdie artikel interpreteer die horisontale werking van grondwetlike regte in terme van 'n politieke weerstand teen die feodalisering en kolonialisering van politieke verhoudings. Die argument is dat 'n fundamentele besitlikheid oor die onafhanklike bestaan en vryheid van 'n ander persoon of ander persone die essensie van hierdie feodalisering en kolonialisering van die politiek daarstel. Feodalisering en kolonalisering moet as 'n privatisering van die ander beskou word, 'n privatisering wat die andersheid van die ander en derhalwe die afstandelikheid van die politieke of publieke verhouding vernietig. Die horisontale werking van grondwetlike regte moet dan ook verstaan word in terme van die fundamentele beskerming van die andersheid wat die waardigheid, vryheid en gelykheid van individue onderlĂȘ. As sodanig moet die horisontale werking van grondwetlike regte ook verstaan word in terme van die beskerming van die demokratiese politiek teen enige vorm van privatisering, hetsy deur groot privaatregtelike regsubjekte, hetsy deur publiekregtelike regsubjekte. Die argument lui verder dat die horisontale werking van grondwetlike regte nie as 'n uitsondering beskou moet word op die standaard opvatting van grondwetlike hersiening in terme van die vertikale verhouding tussen staat en onderdane nie. Horisontale werking moet gesien word as die grondslag van alle grondwetlike hersiening, ook die grondwetlike hersiening van die verhouding tussen staat en onderdaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/2/EJC54835
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error