1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - De Wetgeving op het Notarisambt, W.G. Huijgen en A.J.H. Pleysier : book review

Volume 2003, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Hierdie werk is die eerste omvattende werk wat verskyn het na die inwerkingtrede van die nuwe Wet op die Notarisamp in Nederland, Wet van 3 April 1999, 1999, 190. Die blote feit dat die onderhawige wet die eerste wet is wat ter vervanging van die voorgangerwet met dieselfde naam en daterend uit 1842, op die Nederlandse wetboek verskyn het, het reeds die noodsaak vir sodanige wegwyser deur die toepassingsmynveld van die nuwe wetgewing duidelik gemaak. Dat veel in meer as 150 jaar verander het, staan vas en dat dit van die uiterste belang is dat alle bestaande en toekomstige notarisse en kandidaatnotarisse so goed moontlik vertroud moet wees met die nuwe wetgewing en sy afwykings van die "vertroude" ou wet, het die uitgewer en die genoop om hierdie tweede uitgawe van die werk reeds binne 'n enkele jaar na die eerste uitgawe verskyn en uitverkoop is, te laat verskyn. Die sukses van die werk spreek dus reeds uit die afnemersyfers.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/3/EJC54842
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error