1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The Satchwell report : an analysis of and comment on the findings of the Road Accident Fund Commission

Volume 2003, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In Suid-Afrika is padongelukke ongelukkig heel algemeen. Satchwell R is aangestel as voorsitter van die Padongelukkefonds kommissie op 1 Junie 1999. In 'n omvattende verslag (gepubliseer gedurende 2002) is 'n aantal aanbevelings gemaak oor die toekoms van hierdie skema. Hierdie artikel poog om die belangrikste van hierdie aanbevelings aan te dui, te analiseer en te evalueer. Die artikel poog ook om die huidige sisteem te kontrasteer met sodanige aanbevelings. Dit is duidelik dat indien die aanbevole wysigings sou realiseer dat die huidige sisteem van vergoeding vir slagoffers van padongelukke ingrypend sal verander. Die voorgestelde bedeling sal in lyn wees met 'n sosiale sekerheid sisteem waar sekere vaste voordele uitbetaalbaar is (ongeag werklike skade gely) aan persone wat daarvoor kwalifiseer. Die nuwe bedeling sal voorts nie op fout gebaseer wees nie en gevolglik blyk dit dat persone verantwoordelik vir ongelukke dus aanspreeklik gehou sal kan word deur slagoffers (vir enige skade bo en behalwe dié reeds goed gemaak deur die fonds).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/4/EJC54871
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error