1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die aanwending van die Turquand-reël in die Suid-Afrikaanse trustreg : aantekeninge

Volume 2004, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die sogenaamde -reël (op Engels ook bekend as die "internal management rule") is welbekend aan die Suid-Afrikaanse maatskappyereg. Hierdie reël (die benaming waarvan ontleen is aan die uitspraak in ((1856) 6 E&B 327; 119 ER 886 (Ex Ch); (1943 - 1860) All ER 435) waarin dit oorspronklik geformuleer is) bepaal dat 'n kontrakspartywat te goeie trou met 'n maatskappykontrakteer, kan aanneem dat sodanige maatskappyalle interne voorvereistes en prosedures met betrekking tot kontraksluiting reëlmatig nagekom het. Voorvereistes wat tipies in hierdie verband ter sprake kom, sluit in die verkryging van vooraf toestemming tot kontraksluiting deur die maatskappydireksie, betrokke maatskappydirekteur(e) of betrokke maatskappybeampte(s), die aanstelling van 'n besturende direkteur of komitee van direkteure met die bevoegdheid tot kontraksluiting asook die delegasie van die bevoegdheid tot kontraksluiting aan die maatskappydireksie, betrokke maatskappydirekteur(e) of betrokke maatskappybeampte(s) (Cilliers, Benade, Henning, Du Plessis, Delport, De Koker en Pretorius (2000) 191-192).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54881
2004-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error