1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The interaction between civil and customary family law rules : implications for African women

Volume 2004, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In hierdie artikel ondersoek die skrywers die historiese proses waardeur gebruiklike familieregpraktyke tot regsreëls gereduseer is. Hedendaagse praktyke rondom en die bewaring van kinders word gebruik om die argument te illustreer dat gebruiklike praktyke en gebruiklike reg in die verlede meer tegemoetkomend ten opsigte van vroue se belange was as wat tans die geval is. Die skrywers voer aan dat Afrika vroue tans deur sowel die siviele reg as die gebruiklike reg benadeel word. Hulle stel voor dat die oënskynlike tweespalt tussen kultuur, soos verteenwoordig deur gebruiklike reg, en geslagsgelykheid, soos verteenwoordig deur die siviele reg, oorkom kan word deur 'n kreatiewe en geslags-sensitiewe interpretasie van gebruiklike familieregsreëls.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54886
2004-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error