1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The case of the Guantanamo Bay detainees in United States (and other) courts

Volume 2004, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Militêre optrede deur die VSA in die oorlog teen terrorisme sedert 11 September 2001 het tot gevolg gehad dat groot getalle aangehoudenes in Guantanamo Baai, Kuba ingevolge aanhoudingsbevele deur die uitvoerende gesag van hulle basiese prosesregtelike voorregte beroof is. Die toelating van aanhouding sonder verhoor en die uitsluiting van toegang tot die howe en regsverteenwoordiging het wêreldwyd kritiek uitgelok en in die jongste tyd het die standpunte van die VSA regering ook die onderwerp van aansoeke voor die VSA en ander howe vir die herstel van bevelskrifte, geword. Veral van belang is die uitsprake van die VSA wat van die aansoekers se regte herstel het en dié artikel handel met die verskillende uitsprake en standpunte wat in die onderskeie beslissings ter sprake gekom het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54900
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error