1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The historical development of the right to freedom of religion

Volume 2004, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Godsdienstige onverdraagsaamheid spruit uit die afdwing van 'n bepaalde geloof deur gemeenskappe en die vervolging van andersdenkendes. Verdraagsaamheid en onverdraagsaamheid is kenmerkend van alle gelowe. Die ontwikkeling van die reg op godsdiensvryheid kan egter grotendeels teruggevoer word na die Christendom en die Westerse beskawing. Die Rooms Katolieke Kerk het byvoorbeeld 'n groot rol gespeel in die erkenning van institusionele vryheid en die Eerste Wysiging van die Amerikaanse grondwet het 'n deurslaggewende rol gespeel in die erkenning van die individuele reg op godsdiensvryheid. Die Amerikaanse voorbeeld is deur talle state nageboots en die beskerming van die reg op godsdiensvryheid is vandag 'n algemene verskynsel in grondwette. Die internasionale erkenning van die reg het erkenning in nasionale konteks voorafgegaan. Erkenning van die individu se reg op godsdiensvryheid in die internasionale reg het egter eers werklik na die Tweede Wêreldoorlog begin bloei.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/2/EJC54902
2004-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error