1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Nalatigheid, juridiese kousaliteit en die regsplig van die staat om die reg op die fisies-psigiese integriteit te beskerm : regspraak

Volume 2004, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die steeds uitdyende verantwoordbaarheid van die staat om die burgery se reg op fisies-psigiese integriteit te beskerm, het reeds in verskeie beslissings neerslag gevind. In hierdie verband is dit gevestigde reg dat aantasting van die fisiese integriteit deur middel van 'n late nie onregmatig is nie. Daar moet in elke geval bepaal word of daar 'n regsplig was om positief op te tree ten einde fisies-psigiese benadeling van 'n ander te verhoed of te vermy. Hierdie slotsom steun op 'n oorweging van al die spesifieke omstandighede en op 'n wisselwerking van baie faktore. Die fokus is op die redelikheid al dan nie van die late wat met verwysing na die regsoortuiging van die gemeenskap () vasgestel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/4/EJC54922
2004-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error