1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Protecting copyright in computer games and computer software

Volume 2005, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In die artikel word vergelykend gelet op hoe outeursreg in rekenaarspeletjies en rekenaarsagteware volgens die Amerikaanse reg en die Suid-Afrikaanse reg beskerm word. Die Amerikaanse reg beskerm die onderliggende werk van bogenoemde as 'n literêre werk en die visuele aspekte daarvan as 'n oudio-visuele werk. Volgens die Suid-Afrikaanse reg word die volgende aspekte van rekenaarspeletjies en rekenaarsagteware beskerm: (1) Die onderliggende programmatuur word beskerm as 'n "rekenaarprogram"; en (2) die visuele elemente daarvan word beskerm as 'n "film". 'n Regsvergelykende studie tussen die Amerikaanse en Suid-Afrikaanse reg kan volgens die outeur bydra tot die suksesvolle ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse reg op hierdie regsgebied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54942
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error