1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Recognition and enforcement of foreign judgments : still a Hobson's choice among competing theories

Volume 2005, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Projek 121 van die Suid-Afrikaanse regskommissie behels twee dokumente waarin die wetgewing oor internasionale samewerking in siviele aangeleenthede ondersoek word. 21 (2003) het 'n strukturele hoofdoelstelling, naamlik om 'n enkele eenvormige en omvattende wet daar te stel, terwyl 106 (2004) normatiewe en gevarieerde doelstellings insluit. Projek 121 skep 'n gulde geleentheid om die statutêre raamwerk vir die erkenning en afdwinging van vreemde vonnisse en onderhoudsbevele onder die loep te neem. Daar bestaan min duidelikheid oor die teoretiese grondslag vir die erkenning en afwinging van buitelandse vonnisse, maar moderne perspektiewe skep nuwe maniere om oor sowel die teoretiese as die praktiese implikasies te dink. Voordat die kommissie sy aanbevelings finaliseer, behoort meer sistematiese aandag hieraan gewy te word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/1/EJC54947
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error