1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Rei vindicato vir vorderingsregte? : regspraak

Volume 2005, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Tot onlangs is aanvaar dat in die Suid-Afrikaanse reg prinsipieel suiwer onderskei word tussen saaklike- en vorderingsregte. Hoewel beide voorbeelde van vermoënsregte is en dus as sodanig bestanddele van 'n regsubjek se bates kan uitmaak, is die verskille dermate duidelik uitgekristalliseer dat ruimte vir verwarring betreklik klein hoef te wees. (Sien vir 'n bespreking van die tradisionele sogenaamde "teorieë" in die verband reeds Reinsma (1970) 173 ev; Kisch (1932); Rank-Berenschot (1992); Van der Merwe (1990) 60-63; Van der Vyver "The doctrine of private-law rights" in Strauss (red) (1988) 201; Van der Walt "Relatiewe saaklike regte" 1986 173; Sonnekus "Herklassifikasie van die aard van die huurder se reg?" 1987 223.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/2/EJC54949
2005-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error