1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Huweliksvermoënsregtelike aspekte van egskeidings en verband-versekerde lenings : aantekeninge

Volume 2005, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die moontlike regsimplikasies vir banke as kredietverskaffers teen verband-versekering aan kliënte wat in gemeenskap van goedere getroud is en wat hetsy op die punt staan om deur 'n egskeiding te gaan of wat pas daardeur gegaan het sonder om die belangrike statuswysigende aangeleentheid onder die aandag van die tersake bank te bring, het te oordeel aan die afwesigheid van enige verwysing daarna in die gerapporteerde regspraak nog nie vir beslegting voor die howe beland nie. In 'n kredietgemeenskap wat gekenmerk word deur sowel die benutting van vindingryke vorms van kredietverlening as 'n hoë egskeiding-syfer, is die afwesigheid van regspraak hieroor verbasend. In hierdie bydrae val die klem in die verband op sommige van die "nuwe" vindingryke kredietverskaffingsvoertuie soos "Flexibond", "Re-Advance" en soortgelyke figure wat onder verskillende benamings in die praktyk aangewend word om bykomstige krediet teen 'n bestaande verband te bekom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/2/EJC54953
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error