1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Some observations regarding the occurrence and management of HIV / Aids in South African workplaces

Volume 2005, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In hierdie bydrae word sommige van die moontlike praktiese gevolge van die aanwesigheid van MIV / VIGS in die werkplek ondersoek. Drie aspekte word uitgelig: die omstandighede wanneer 'n MIV-positiewe werker ontslaan kan word (insluitende die geval waar medewerkers weier om saam met so 'n individu te werk), die omstandighede wat nodig is voordat 'n werker geldig vir MIV getoets kan word (met verwysing na drie beslissings van die arbeidshof) en die riglyne wat geld rakende aanmelding en betaling van vergoeding in gevalle waar MIV / VIGS as 'n beroepsiekte opgedoen word in die omvang en loop van diens. Die artikel bepleit steeds, soos ook reeds in vroeëre bydraes gedoen is, dat slagoffers van hierdie siekte as individue behandel moet word en dat substantiewe gelykheid nagestreef moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2005/2/EJC54954
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error