1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die beskikbaarheid van die weens aantasting van die reg op die eer deur middel van die inwerking op grondwetlik-verskanste fundamentele regte : regspraak

Volume 2006, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

In die -saak het die interessante vraag - en sover bekend, die eerste keer dat 'n hof in Suid-Afrika hieroor moes besin (sien par 5 49) - voor regter Boruchowitz gedien, naamlik of die aantasting van 'n persoon se eer ("dignity") as gevolg van die inwerking op sy fundamentele regte wat in die handves van regte verskans is (Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika van 1996 hfst 2), die vir genoegdoening kan fundeer; kort gestel, of die begrip eer die reg omvat dat 'n persoon se fundamentele regte gerespekteer moet word (die -saak par 5; sien Neethling "The law of delict" 7/2005 vir 'n kort uiteensetting van die belangrikste momente van die regter se uitspraak).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55009
2006-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error