1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - "Methinks he doth protest too much"? Recovering unjustified payments made under duress and protest

Volume 2006, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In gevalle waar 'n ongeregverdigde betaling of oordrag deur dwang veroorsaak is en daar geen kontraktuele verband tussen die partye is nie, sal die benadeelde party geregtig wees om die betaling of oordrag terug te eis. Die beginsels van ongeregverdigde verryking sal in hierdie situasie van toepassing wees. Een van die noodsaaklike vereistes vir sodanige vordering is dat die betaling of oordrag onvrywillig gemaak was. Om hierdie vereiste suksesvol te bewys, sal die benadeelde party moet bewys dat hy die betaling of oordrag onder protes gemaak het. Die probleem in hierdie verband is dat 'n party ook 'n ongeregverdigde betaling kan terugeis in 'n situasie waar die betaling onder protes gemaak is, maar sonder dat enige dwang bewys hoef te word. In hierdie artikel word die ontwikkeling van die reg in hierdie verband nagegaan. Daar word voorgestel dat die vereiste van "betaling onder protes" nie langer 'n aspek van die eis wat op dwang gebaseer is, behoort te wees nie. Sodanige regswysiging sal die reg in dié verband minder verwarrend maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/1/EJC55014
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error