1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - De Actio Negatoria : Een Studie naar de Rechtsvorderlijke Zijde van het Eigendomsrecht, P.C. Van Es : book review

Volume 2006, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Dit is altyd aangenaam om 'n boek van meer as 300 bladsye te ontvang oor 'n onderwerp waaroor daar min geskryf is in die Suid-Afrikaanse reg - in 'n tipiese kursus in die sakereg word daar verwys na die , maar in dieselfde asem word bygevoeg dat daar vandag eerder gebruik gemaak word van 'n verklarende bevel en 'n interdik (sien bv Van der Walt en Pienaar (2002) 173-174; vir Suid-Afrikaanse bronne oor die sien Van der Merwe (1989) 360-361; Sonnekus en Neels (1994) 475-476, 567; Carey Miller (1986) 341-343; Badenhorst, Pienaar en Mostert (2003) 245-246, 305 n 68; Van der Merwe (1982 proefskrif UP) 410-416; (1904) NLR 219). bestaan uit Van Es se proefskrif ter verkryging van 'n doktorsgraad aan die Universiteit Leiden, soos verdedig op 5 Oktober 2005.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55022
2006-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error