1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die doel van 'n beperking van 'n handvesreg (deel 1)

Volume 2006, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse handves van regte het 'n algemene beperkingsbepaling in die vorm van artikel 36 daarvan. Die artikel bepaal dat regte wat in die handves verskans is, beperk mag word indien die beperking redelik en regverdigbaar is in 'n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die artikel sit in subparagrawe (l)(a) tot (e) die faktore uiteen wat in ag geneem moet word in 'n ondersoek na die regverdigbaarheid van die beperking van 'n reg. Die faktore is onderskeidelik die aard van die reg, die belangrikheid van die doel van die beperking, die aard en omvang van die beperking, die verband tussen die beperking en die doel daarvan en minder beperkende alternatiewe maniere om die doel te bereik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/2/EJC55038
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error