1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Verbeurdverklaring by egskeiding - geen ongebreidelde billikheidsoordeel : regspraak

Volume 2006, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Reeds vir meer as anderhalf dekade bestaan 'n mate van onsekerheid oor die reikwydte van die billikheidsoordeel van die regter in 'n egskeidingsgeding by die toepassing van artikel 9(1) van die Wet op Egskeidings 70 van 1979. Ingevolge daardie artikel het die egskeidingshof die bevoegdheid om te bevind dat in die lig van uitermate onbillikheid of onbehoorlikheid wat 'n normale toepassing van die gekose huweliksgoedereregtelike bedeling op die bateverdeling vir 'n gade by egskeiding sal meebring, 'n verbeurdverklaring gepas is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/3/EJC55043
2006-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error