1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The horizontal application of the equality guarantees and race discrimination by the business sector

Volume 2006, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Die stelsel van apartheid in Suid-Afrika het nie alleen tot vertikale diskriminasie gelei nie. Dit het ook diskriminasie deur individue en besighede teen individue op grond van ras aangemoedig en ondersteun (horisontale diskriminasie). Die 1996 grondwet verbied onbillike diskriminasie spesifiek. Hierdie artikel ondersoek eerstens die juridiese beginsels van gelykheid en niediskriminasie soos in die grondwet en die Wet op Bevordering van Gelykheid 4 van 2000 vervat en soos deur die konstitusionele hof geïnterpreteer. Tweedens word ondersoek ingestel na die trefkrag van sulke wetsbepalings op rassediskriminasie teen kliënte in die besigheidsektor. Die outeur betoog dat daar 'n regsplig op die besigheidsektor rus om op grond van die juridiese waarborge van gelykheid toe te sien dat alle kliënte gelyk behandel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/4/EJC55067
2006-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error