1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The promotion of sustainable development through co-operation : a case for the creation of a global environmental organization?

Volume 2006, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In die artikel bespreek die outeur kortliks die internasionale omgewingsregtelike samewerkingsbeginsel (). Dit is belangrik dat state saamwerk om omgewingsprobleme op te los om sodoende te verseker dat volhoubare ontwikkeling bevorder kan word. Vervolgens ondersoek die outeur die moontlikheid vir die daarstel van 'n internasionale omgewingsorganisasie wat internasionale omgewingsregtelike samewerking kan fasiliteer. Ten slotte fokus die bydrae op voorstelle ten aansien van die struktuur, funksies en algemene werking van die internasionale omgewingsorganisasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2006/4/EJC55074
2006-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error