1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Some thoughts on unity, diversity and human dignity in the new South Africa

Volume 2007, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Groeiende diversiteit is 'n kenmerk van moderne nasiestate en die vraag is in watter mate state kan bekostig om hulle verskeidenheid te ignoreer of te erken sonder om hulle stabiliteit in te boet. In Suid-Afrika word die verskeidenheid van die samelewing op verskillende maniere in die grondwet erken, maar die verdere vraag is hoe effektief hierdie grondwetlike bepalings is om die behoefte van minderhede te bevredig om aanvaar en veilig te voel. Daar word geargumenteer dat die strewe na gelykheid in balans gebring moet word met die ander grondwetlike waardes van menswaardigheid en vryheid, omdat gelykheid nie eenvormigheid beteken nie, maar van gelyke waarde, en dit vereis dat mense toegelaat moet word om hulleself te wees en as sodanig aanvaar moet word. Daar is ongelukkig te veel beleidsinisiatiewe wat nie die balans tussen menswaardigheid, gelykheid en vryheid handhaaf nie. Nasionale eenheid kan nie gebou word deur die verskeidenheid van die nasie te verwerp nie. Mense se "andersheid" moet eerder omhels word as die boustene van die nasie, omdat dit bo alles mense se menswaardigheid erken en die enigste aanvaarbare grondslag skep vir nasiebou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/1/EJC55087
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error