1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die aftrekbaarheid van rente en huurgeld vir inkomstebelastingdoeleindes : regspraak

Volume 2007, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

In die onderhawige saak het BP Suid-Afrika (Edms) Beperk ("BPSA") op 'n kwartaallikse grondslag dividende aan sy houermaatskappy, BP Plc, verklaar. Sodanige verklarings is deur die houermaatskappy vereis. BPSA het in die betrokke jaar van aanslag oor verdeelbare reserwes van R683 miljoen beskik welke reserwes die maatskappy volgens getuienis sou wou behou. BP plc het egter sy belegging in Suid-Afrika op daardie stadium as riskant beskou en wou die fondse uit die land neem. Die gevolg was die verklaring van 'n dividend van R683 miljoen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/2/EJC55095
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error